|
![]() |
|
2002 - Wat sê ons leerlinge? |
|
||||
|
Graad 1 |
|
||||
|
|
Bertus Nel Ek hou van fietsry, rekenaarspeletjies, fliek en swem.
Ek geniet die tikprogram, uitstappies en somme-doen in die skool.
Anita Miljo Ek is ‘n voortrekker by die Alex van Rooyen Kommando en ek hou van swem en fietsry.
Ek hou ook van somme-doen, die tikprogram, om biblioteek toe te gaan en die blokfluit lesse. |
Jaco Coetzee Ek hou daarvan om kuns te doen, te swem, fiets te ry, te fliek, rekenaarspeletjies en ek is ‘n voortrekker.
Ek hou die meeste van die tik-program, uitstappies en somme-doen in die skool.
Schearita van der Merwe Ek hou van fietsry, swem, atletiek en kuns.
By die skool doen ek graag somme, teken prente lees bookies, gaan op uitstappies en ook biblioteek toe. |
|
|
|
|
Graad 2 |
|
||||
|
Jessica Burger Ek hou baie van fietsry, swem, rekenaarspeletjies en blokfluit speel.
Ek hou baie daarvan om kuns te doen, oor die bybel te leer en die meeste van pouse. |
|
|
|||
|
Graad 3 |
|
||||
|
|
Giuné Haccou Ek hou van tennis, netbal en gimnastiek. Ons het ‘n kat – Bubbles en twee “lovebirds”
Ek hou van die skool omdat ons nie so baie hoef te skryf nie en ons het Vrydae kuns.
Michélle Boucher Ek hou baie van gimnastiek , ritmies, musiek en trampoline.
Ek geniet dit in die skool omdat ons op rekenaars werk en die skool is lekker klein daarom ken ons almal mekaar goed.
Sidonio Alfaiate Ek hou van sokker, fietsry en rugby.
Ek is regtig in ‘n lekker skool
en sal graag hier wil bly tot in gr.12. Die lekkerste is dat ek in my eie
taal |
Sudéne van Zyl Ek hou baie daarvan om gimnastiek te doen (ritmies)
Pro-Ed Akademie is ‘n lekker skool met periodes soos kuns, L.O., uitstappies en ons gaan biblioteek toe.
Lenie Pieterse Ek hou van tennis, atletiek, gimnastiek, beeldjies verf, voortrekkers, klavier, lapverf, visvang en lees.
Ek is in ‘n baie lekker skool. Ons werk op rekenaars. In L.O. doen ons partykeer volkspele. Vrydae doen ons kuns en ons oefen elke Maandag atletiek. (Ons het hierdie jaar gewen!)
Arike van Es Ek hou daarvan om tennis te speel, ritmies te doen en klavier te speel.
Die skool is vir my baie mooi en ek hou daarvan om hier te wees.
Chris Jansen van Vuuren Ek hou van rekenaarspeletjies en atletiek.
Ek hou baie van die skool omdat ek baie hier leer en ook goeie dissipline leer. |
|
|
|
|
Graad 4 |
|
||||
|
|
Hileen Voges Ek hou daarvan om tennis te speel, kuns te doen en klavier te speel.
Ek hou BAIE van die skool, maar
ek
Simoney Olivier Ek hou van fietsry, motorfietsry, klavier speel, potterie-werk, lapverf en glas verf.
Ek hou die meeste van ons kunsperiode en omdat ons so min kinders is, is ons almal vriende.
Dit is vir my lekker om self my werk te doen en om op my eie te leer. (Die snoepie is my gunsteling plek in die skool) |
Réhan Coetzee Ek hou van voortrekkers, kuns, kos, swem en teken.
Dit is lekker om op die rekenaars te werk en ek hou baie van die snoepie.
Chanél Haccou Ek hou daarvan om gimnastiek te doen en tennis te speel
Die skool handhaaf ‘n baie hoë standaard en my gunsteling periode is kuns. |
|
|
|
|
Graad 5 |
|
||||
|
|
Enrico Haccou Ek hou van gimnastiek, rekenaarspeletjies en krieket
Ek hou baie van die skool se sisteem, maar sukkel nog bietjie om aante pas om alleen te werk, maar ek is baie positief. |
Zandrea Alfaiate Ek hou van rekenaars speel, perdry, netbal, klavier en fietsry.
Dit is die beste skool waarin ek nog was en ek hou baie van die manier waarop die skool sisteem gehandhaaf word. |
|
|
|
|
Graad 6 |
|
||||
|
|
Nadine Schoeman Ek hou van swem, gimnastiek en tennis.
Dit is vir my baie lekker in die skool, want ek hou van die kinders en ons is almal maats. |
Anya Fourie Ek hou van netbal, tennis en swem.
Ek hou baie van die skool, maar wens net dat hy groter was en dat ons gewone klere kon dra. |
|
|
|
|
Graad 7 |
|
||||
|
Heiko Skrypzeck Ek hou van motorfietsry, rekenaarspeletjies en motorfiets sport |
|
|
|||
|
Graad 8 |
|
||||
|
Lizaan Boshoff Ek hou baie daarvan om kaartjies te maak. Ek hou baie van die skool . Daar word elke Vrydag iets te ete verkoop en ons het ook ‘n koffiewinkel. |
|
|
|||
|
Graad 9 |
|
|
|||
|
|
Esti-Marie Venter Gr. 9 age 15 Dit was nog die lekkerste skool ooit!
Saam Pelle kuier en spandeer baie tyd saam my troeteldiere (Animal lover) "Single & Looking"
Eddie Vogt Ek is baie geïnteresseerd in vliegtuie en die aandelemark
Die skool is lekker omdat die kinders vriendelik is en dit is lekker om my werk self te doen.
Xander Schoeman Ek hou baie van teken en rekenaars.
Dit is ‘n lekker skool, want ons |
Marésa Olivier Ek swem, neem deel aan drie-kampe, speel dwarsfluit en klavier.
Die skool is baie lekker, want jy
Yolandi Botes Ek hou baie van ritmiese gimnastiek en ballet
Die skool is baie lekker en help jou om self te werk. |
|
|
|
|
Graad 10 |
|
|
|||
|
|
|
|
|
||
|
Graad 11 |
|
|
|||
|
Retha Human Ek hou daarvan om met my kar rond te ry.
|
|
|
|
||
|
Graad 12 |
|
|
|||
|
Elize Verwey Ek hou baie van lees, klavier speel, slaap en stap. Ek dink die skool het ‘n baie goeie sisteem. Ek is bly ek het geleer hoe om te leer en op my eie te werk. Ek is ook baie meer gedissiplineerd as voorheen. |
|
|
|
||
|
|
|
||||