|
|
|
ONS WAPEN SE SIMBOLIEK IS BAIE SPESIAAL
|
Die kruis: Dit simboliseer die nuwe
lewe wat ons in Christus ervaar. Die son: Die
nuwe dag wat ons saam
met Christus ervaar na Sy kruisiging. |
|
Die Boek: God
se Woord (Bybel) sowel as kennis. |
|
Martin
Luther: Vir sy woorde "Hier staan ek,
ek Martin Luther was bereid om te staan vir dit waaraan hy geglo het en hy was bereid om sterk standpunt in te neem vir sy oortuigings. |
||