Free Web Hosting by Netfirms
Web Hosting by Netfirms | Free Domain Names by Netfirms

Meer oor die onderrig by Pro-Ed Akademie

 

1.                   Onderrig is in Afrikaans.

2.                 Hoofsaaklik die Suid-Afrikaanse leerplan

3.                 Leerlinge werk teen eie tempo, werk is wel weekliks ingedeel

4.                 Vaslegging van Vlak 1 vrae word op die rekenaar gedoen.

5.                 Twee eksamens per jaar is “ingrifeksamens op die rekenaar.

6.                 Junie en Desember word skriftelike eksamens afgelę.

7.                 Kenweb Namibië (eksamens)
Epos nfleidl@iway.na
Telefoon 0926464 461582

8.                 Matriekeksamens word afgelę by die IEB “Independent Exam Board” van Suid-Afrika.

9.                 IEB-eksamens dmv ons Namibië-span. Skakel mev Swanepoel by 0926464 200111 of stuur epos na deonswan@iway.na.

10.              Meer oor Matriek, Graad 12:  Matriek vereistes alle vakke

11.               Leer meer oor ons studiemetodes en leerplanne by Kenweb.