|
![]() |
Ons koop kaartjies en kom almal bymekaar
om gasheername uit die blik te
trek –
dit wys aan waar ons
elke gang van die maaltyd gaan eet.
Dan ry
of stap ons na die gashere
vir die
voorgeregte en geniet die voorgereg in 'n sekere tyd.
Daarna is dit die hoofmaal, ook dan
nie dieselfde groepie saam nie!
Daarna na
iemand anders en met 'n ander groep vir
die nagereg!
.....en dan weer bymekaar
waar ons begin het vir 'n ou
"koffietjie"
en verder kuier - dis ook wanneer die volgende planne begin vorm aanneem



